|
Is jy 'n seremoniemeester? Moet jy 'n toespraak maak by 'n troue? Griesel se Grapkas stuur jou heeltemal gratis 100 skoon grappe oor die huwelik, oor skoonma's, die bruid en die bruidegom, wat jy by 'n troue kan gebruik. Die grappe is nie elders op die internet beskikbaar nie. Jy moet dit spesiaal aanvra. Belangrik: In die onderwerp moet die woord 'Seremoniemeester' voorkom. (Maak seker dat jy dit reg spel!). Tik die volgende adres sonder enige spasies in jou e-possender in, en my rekenaar sal outomaties vir jou die grappies binne 24 uur aanstuur. Adres: griesel @ regtewoord . co . za. As jy behalwe die seremoniemeestergrappies ook elke week grappies wil kry, klik op die mannetjie regs.
|
Teken
|